Knoet IV | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
![]() Knud den Helliges drab (Die moord op Knoet die Heilige) deur Christian Albrecht von Benzon.
| |
Periode | 1080 tot 1086 |
Voorganger | Harald III |
Opvolger | Olaf I |
Feesdag | 19 Januarie 13 Januarie (in Swede & Finland) |
Vrou | Adela van Vlaandere |
Vader | Sven II |
Gebore | omstreeks 1043 |
Oorlede | 10 Julie 1086; Odense, Denemarke |
Sint Knoet IV van Denemarke | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Gebore | ca. 1043, |
Sterfte | 10 Julie 1086, Odense, Denemarke |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk Anglikaanse Gemeenskap Oosters-Ortodokse Kerk |
Heiligverklaring | 1101, Rome deur Pous Silvester II |
Pelgrimsoord | Dom van Odense |
Feesdag | 19 Januarie en 10 Julie |
Attribute | 'n spies |
Beskermheilige | ![]() |
Knoet IV of Knoet die Heilige (Deens: Knud IV den Hellige of Sankt Knud; omstreeks 1043 – 10 Julie 1086) ), was van 1080 tot 1086 koning van Denemarke. Knoet was ’n ambisieuse koning wat sy oog op die Engelse troon gehad, die Deense monargie versterk en die Rooms-Katolieke Kerk ondersteun het. Hy is in 1086 deur rebelle vermoor en word deur die Katolieke Kerk as die beskermheilige van Denemarke beskou.