Knoet VI | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Knoet se seël, uit die 1190's, is die vroegste bekendste voorbeeld van die wapen van Denemarke.
| |
Periode | 1182 – 12 November 1202 |
Voorganger | Waldemar die Grote |
Opvolger | Waldemar II |
Huis | Estridsen |
Vrou | Gertruida van Beiere |
Vader | Waldemar die Grote |
Moeder | Sofia van Minsk |
Gebore | 1163 |
Oorlede | 12 November 1202 |
Knoet VI (1163 – 12 November 1202) was van 1182 tot 1202 koning van Denemarke. Hy was die oudste seun van koning Waldemar die Grote en Sofia van Minsk.
Hy was getroud met Gertruida, ’n dogter van Hendrik die Leeu van Sakse. Hulle het nie kinders gehad nie.