Knoet die Grote

Knoet die Grote
Koning van Denemarke, Noorweë en Engeland

Huis Jelling
Titel Koning van Denemarke
Regeer 1018–1035
Voorganger Harald II
Opvolger Hartaknoet
Titel Koning van Noorweë
Regeer 1028–1035
Voorganger Olaf die Heilige
Opvolger Magnus I
Titel Koning van Engeland
Regeer 1014 + 1016–1035
Voorganger Edmund Ironside
Opvolger Harold Haasvoet
Eggenote Elgifa van Northampton
Emma van Normandië
Kinders Sven Knoetsson
Harold Haasvoet
Hartaknoet
Gunhilda van Denemarke
Gebore c. 985 – c. 995; Denemarke
Oorlede 12 November 1035; Engeland
Vader Sven Vurkbaard
Moeder Gunhilda

Knoet die Grote (of Kanoet die Grote; Deens: Knud den Store, Engels: Canute the Great, Noors: Knut den Store; c. 99512 November 1035) was tot met sy dood koning van Engeland, Denemarke en Noorweë en goewerneur van Sleeswyk en Pommere. Hy was die seun van Sven Vurkbaard en sy vrou, Gunhilda.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne