Kocatepe-moskee | ||
![]() | ||
Die Kocatepe-moskee in Sentraal-Ankara. | ||
Ligging | Ankara, Turkye | |
Voltooi | 1987 | |
Status | Aktief | |
Argitek(te ) | Hüsrev Tayla en M. Fatin Uluengin | |
Spesifikasies | ||
Minaret(te) | 4 | |
Minarethoogte | 88 m | |
Koepeldeursnee | 25,5 m | |
Styl | Neoklassiek-Ottomaans |
Die Kocatepe-moskee is die grootste moskee in Ankara, die hoofstad van Turkye. Dit is tussen 1967 en 1987 in die Kocatepe-buurt gebou. Sy grootte en prominente ligging maak dit ’n landmerk wat feitlik van enige plek in Sentraal-Ankara gesien kan word.