Kode van Ur-Nammu | |
---|---|
Die eerste bekende weergawe van die kode.
| |
Datum geskep | c. 2100-2050 v.C. |
Bewaarplek | Istanboelse Argeologiese Museums |
Skrywer | Ur-Nammu |
Doel | Regskode |
Die Kode van Ur-Nammu is die oudste regskode wat sover bekend bewaar gebly het. Dit is uit Mesopotamië en is omstreeks 2100-2050 v.C. in Sumeries op tablette geskryf.