'n Konsistorie van Pous Clemens V
Die Kollege van Kardinale (Collegium Cardinalium ) bestaan uit alle kardinale van die Rooms-Katolieke Kerk .[ 1] [ 2] [ 3] Die kollege vervul twee pligte in die Kerk:
Verkiesing van 'n nuwe pous in 'n konklaaf
Die verskaffing van advies aan die pous oor kerksake in 'n konsistorie.
↑ Roman Catholicism. (2008). Encyclopædia Britannica . Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
↑ Sägmüller, J.B. (1908). Cardinal. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek 27 September, 2014 by New Advent [1]
↑ The College of Cardinals – General documentation (17 Feb. 2014) The Holy See Press Office. Besoek 27 September 2014 by [2]