![]() Komeet McNaught bo Swift's Creek, Victoria, Australië, op 23 Januarie 2007. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdekkingsdatum: | 7 Augustus 2006 |
Alternatiewe name: | C/2006 P1, Komeet McNaught, Groter Komeet van 2007 |
Wenteleienskappe | |
Epog: | 2454113.2961 (20 Januarie 2007) |
Afelium: | ~4100 AU[1] |
Perihelium: | 0,17075400 AU 25 544 000 km |
Lengteas: | ~2050 AU[1] |
Eksentrisiteit: | 1,000019[2] (Hiperboliese trajek) |
Wentelperiode: | ~92 600 yr[1][3] |
Baanhelling: | 77.82768004° |
Laaste perihelium: | 12 Januarie 2007[2] |
Volgende perihelium (voorspel): | onbekend |
Die komeet McNaught of C/2006 P1 is op 7 Augustus 2006 ontdek deur Robert McNaught, 'n Australiese astronoom. Die komeet was sedert 12 Januarie 2007 gemaklik sigbaar met die blote oog vanaf die Noordelike Halfrond, maar is sedert 15 Januarie 2007 slegs vanaf die Suidelike Halfrond sigbaar. Komeet McNaught is die helderste komeet sedert die komeet Ikeya-Seki in 1965.