Komkommeragtiges | |
---|---|
Luffa operculata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Cucurbitaceae
|
Subfamilies en stamme | |
Sinonieme | |
|
Die familie van die komkommeragtiges (Cucurbitaceae) behoort tot die orde Cucurbitales. Komkommeragtige plante is tropiese en subtropiese kruidagtige plante met groot, dikwels harige blare en klein, onopvallende blomme. Die komkommeragtiges is dikwels rankplante. Bekende spesies van die familie is spanspekke, waatlemoene, agurkies en komkommers.