Komsbergpas | |
Ligging | Suidoos van Sutherland. |
---|---|
Maksimumhelling | 1:8 |
Hoogte | 1 659 m |
Oppervlak | Grond |
Die Komsbergpas is op 'n grondpad suidoos van Sutherland. Die pas gaan oor die Komsberg, die noordelike grens van die Moordenaarskaroo. Dit bereik 'n hoogte van 1 659 m bo seespieël[1] en 'n helling van 1:8.