Komsomolsk aan die Amoer Комсомольск-на-Амуре | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
Koördinate: 50°34′N 137°00′O / 50.567°N 137.000°O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Chabarofsk-krai |
Stigting | 1932 |
Regering | |
• Tipe | Stadsraad |
• Burgemeester | Wladimir Michaljof |
Bevolking | |
• Totaal | 254 934 |
Tydsone | UTC+11:00 |
Webwerf | http://www.kmscity.ru |
Komsomolsk aan die Amoer (Russies: Комсомо́льск-на-Аму́ре, Komsomolsk-na-Amoere) is ’n stad in Chabarofsk-krai, Rusland. Dit is aan die linkeroewer van die Amoer-rivier geleë. Die bevolking in 2014 was 254 934.