Koninklike Nederlandse Lugmag

Koninklike Nederlandse Lugmag
Wapen van die Koninklike Nederlandse Lugmag
Wapen van die Koninklike Nederlandse Lugmag
Wapen van die Koninklike Nederlandse Lugmag
Gestig 27 Maart 1953
Land Nederland
Onderdeel van Nederlandse Gewapende Magte
Tipe Lugmag
Hooftitel Hoof van die Lugmag
Hoofnaam Luitenant-genl. Dennis Luyt
Aantal lede 6 381 Aktiewe personeel (2019)
Leuse "Small in numbers, great in deeds"
'n Historiese Fokker D.XXI in die Nederlandse Lugmagmuseum in Soesterberg.
Amerikaanse generaal Roger Brady bekyk 'n fop-kernwapen in 'n wapenstoorbunker by Volkel Lugmagbasis
'n F-35A in vlug na Eglin LMB in Florida.

Die Koninklike Nederlandse Lugmag (Nederlands: Koninklijke Luchtmacht), is die lugvaarttak van die Nederlandse gewapende magte. Dit is in 1953 gestig; nadat sy voorganger, die Luchtvaartafdeling van die Nederlandse Leër reeds in 1913 gestig is.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne