Konserwatiewe Party

Hierdie artikel handel oor die politieke party in Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien Konserwatiewe Party (dubbelsinnig).
Konserwatiewe Party
KP
Logo van die betrokke party.
Leier Dr. Andries Treurnicht (1982-1993)
Dr. Ferdi Hartzenberg (1993-2003)
Gestig 20 Maart 1982
Saamgesmelt met VF en AEB in 2003
Hoofkwartier Kaapstad
Ideologie Afrikaner Nasionalisme
Christelik Demokraties
Republikeins
Amptelike kleure      Geel
     Blou

Die Konserwatiewe Party was die amptelike opposisie in die Suid-Afrikaanse Parlement van 6 Mei 1987 tot en met die eerste demokratiese verkiesing in die land op 27 April 1994, toe die party geweier het om aan die nierassige verkiesing deel te neem en daarmee irrelevant geword het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne