Konstantyn IV | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
Konstantyn IV en sy gevolg.
| |
Bewind | 668 – September 685 |
Dinastie | Herakleios |
Gebore | 652 |
Oorlede | September 685 |
Voorganger | Constans II |
Opvolger | Justinianus II |
Eggenote | Anastasia |
Kinders | Justinianus II Herakleios |
Vader | Constans II |
Moeder | Fausta |
Konstantyn IV (Latyn: Constantinus IV, Grieks: Κωνσταντίνος Δ'; 652 – September 685) was die Bisantynse keiser van 668 to 685. Hy word soms verkeerdelik "die Bebaarde" genoem weens verwarring met sy pa,[1] Constans II, wat ook bekend was as Konstantyn die Bebaarde.
Tydens sy bewind is 50 jaar van ononderbroke Islamitiese gebiedsuitbreiding vir die eerste keer gestuit.