Konstantyn Laskaris | |
---|---|
Titel | Keiser van die Romeine (aanspraakmaker) Keiser van Nicea (aanspraakmaker: Bisantynse keiser) |
Bewind | 1204-1205 |
Voorganger | Alexios V Doukas (Bisantynse keiser) |
Opvolger | Theodorus I Laskaris |
Gebore | ? |
Oorlede | 1205 |
Dinastie | Laskaris |
Konstantyn Laskaris (Grieks: Κωνσταντίνος Λάσκαρης) was moontlik vir ’n paar maande van 1204 tot vroeg 1205 keiser van die Bisantynse Ryk, tydens die tweede en finale beleg van Konstantinopel deur die deelnemers aan die Vierde Kruistog.