Koreaanse Rugbyunie | |
---|---|
Kenteken van die Koreaanse Rugbyunie
| |
Engelse naam | Korea Rugby Union |
Afkorting | KRU |
Koreaanse naam | 대한럭비협회 |
Land | Suid-Korea |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Stigting | 1946 |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1988 |
Vastelandse beheerliggaam | Asië Rugby |
President | Choi Won-Tae |
Setel | Seoel, Suid-Korea |
Amptelike taal | Koreaans |
Amptelike webwerf | rugby.or.kr |
Die Koreaanse Rugbyunie (Engels: Korea Rugby Union, afgekort “KRU”; Koreaans: 대한럭비협회) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Suid-Korea beheer. Die beheerliggaam is in 1946 gestig en in Seoel gesetel. Sedert 1988 verteenwoordig dit Suid-Korea by Wêreldrugby en sedert 1968 ook by Asië Rugby (“AR”).