Krestofski-eiland

Krestofski-eiland
Inheemse naam: Крестовский остров
Die ligging van Krestofski-eiland (no. 4 op die kaart)
Die ligging van Krestofski-eiland (no. 4 op die kaart)
Geografie

Ligging Golf van Finland

Oppervlakte 4,2 km2

Administrasie
Vlag van Rusland Rusland
Stad Sint Petersburg

Krestofski-eiland (Russies: Крестовский остров, Krestofski ostrof) is ’n eiland van 4,2 km2 in Sint Petersburg, Rusland, wat in die delta van die Newarivier lê tussen die Klein- en die Middel-Nefka. Dit val in die administratiewe distrik Petrograd. Die eiland is met ’n paar brûe verbind aan Petrogradski-, Jelagin- en Kamenni-eiland. Dit kan ook bereik word deur die Krestofski Ostrof-moltreinstasie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne