Krieket PNG

Krieket PNG
Kenteken van Krieket PNG
Kenteken van Krieket PNG
Engelse naam Cricket PNG
Afkorting CPNG
Land Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
Sportsoort Krieket
Stigting 1971
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1973
Vastelandse beheerliggaam IKR Oos-Asië-Oseanië
Voorsitter Helen Macindoe
Hoof- uitvoerende beampte Greg Campbell
Setel Port Moresby, Papoea-Nieu-Guinee
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf cricketpng.org.pg

Krieket PNG (Engels: Cricket PNG, afgekort “CPNG”), voorheen bekend as die Papoea-Nieu-Guinese Krieketbeheerraad (Papua New Guinea Cricket Board of Control, “PNGCBC”), is die bestuursliggaam wat krieket in Papoea-Nieu-Guinee beheer. Die beheerliggaam is in 1972 gestig en in Port Moresby gesetel. Sedert 1973 verteenwoordig dit Papoea-Nieu-Guinee by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en ook by IKR Oos-Asië-Oseanië (ICC East Asia-Pacific).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne