Kripto-anargisme

Vlag van kripto-anargisme.

Kripto-anargisme of kuberanargisme[1] is 'n politieke ideologie wat fokus op die beskerming van privaatheid, politieke vryheid en ekonomiese vryheid, waarvan die aanhangers kriptografiese sagteware vir vertroulikheid en sekuriteit gebruik terwyl hulle inligting oor rekenaarnetwerke stuur en ontvang.[2][3] In sy 1988 "Crypto Anarchist Manifesto", het Timothy C. May die basiese beginsels van kripto-anargisme bekendgestel, geïnkripteer uitruilings wat totale anonimiteit, totale vryheid van spraak en totale vryheid om handel te dryf verseker. In 1992 lees hy die teks by die stigtingsvergadering van die cypherpunk-beweging.[4] Die meeste kripto-anargiste is anargo-kapitaliste, maar sommige is anargo-mutualiste.

  1. "What does cyberanarchism mean?". www.definitions.net. Besoek op 8 Januarie 2022.
  2. May, Timothy C. (Desember 2014). "Crypto Anarchy and Virtual Communities". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2021. Besoek op 22 Januarie 2021. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  3. Cryptoanarchism and Cryptocurrencies. Philosophy & Methodology of Economics eJournal. Social Science Research Network (SSRN). Besoek 29 Maart 2021.
  4. "The Crypto Anarchist Manifesto". www.activism.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2019. Besoek op 17 Maart 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne