Krista Allen

Krista Allen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 April 1971 (1971-04-05) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Krista Allen (gebore 5 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anger Management (2003) en Feast (2005), en in die televisiereekse Baywatch (1989) en Significant Mother (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne