Kristen Cloke

Kristen Cloke
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristen Cloke (gebore 2 September 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Destination (2000) en Black Christmas (2006), en in die televisiereekse Space: Above and Beyond (1995) en Millennium (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne