Kristen Schaal | |
Geboortenaam | Kristen Joy Schaal |
---|---|
Geboorte | 24 Januarie 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kristen Schaal (gebore 24 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Norbit (2007), The Muppets (2011), en Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (2013), en in die televisiereeks Gravity Falls (2012).