Kristin Kreuk

Kristin Kreuk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kristin Laura Kreuk
Geboorte 30 Desember 1982 (1982-12-30) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristin Kreuk (gebore 30 Desember 1982) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente EuroTrip (2004) en Street Fighter: The Legend of Chun-Li (2009), en in die televisiereekse Smallville (2001) en Beauty and the Beast (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne