Kristine DeBell

Kristine DeBell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Desember 1954 (1954-12-10) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristine DeBell (gebore 10 Desember 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bloodbrothers (1978), Meatballs (1979), en Battle Creek Brawl (1980), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne