Kristine Sutherland

Kristine Sutherland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kristine Young
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristine Sutherland (gebore 17 April 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Honey, I Shrunk the Kids (1989), The Cat Returns (2002), en The Perfect Wedding (2012), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne