Kristoff St. John

Kristoff St. John
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
St. John in 2000

Geboorte (1966-07-15)15 Julie 1966
Sterfte 3 Februarie 2019 (op 52)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristoff St. John (gebore 15 Julie 1966) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent 20 Ft Below: The Darkness Descending (2014) en in die televisiereekse General Hospital (1963), The Young and the Restless (1973), en The Bad News Bears (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne