Fossiele Hominiedterreine in Suid-Afrika* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
![]() | |
Kromdraai A in 2007. | |
Ligging van Sterkfontein in Suid-Afrika | |
Koördinate: 26°00′00″S 27°45′00″O / 26.00000°S 27.75000°O | |
Lande | ![]() |
Tipe | Kultuur |
Kriteria | iii, vi |
Verwysings | 915 |
Streek† | Afrika |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1999 (23ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Kromdraai is ’n grot met talle fossiele sowat 2 km oos van die meer bekende Sterkfontein en sowat 45 km noordwes van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in die Wieg van die Mensdom, ’n wêrelderfenisgebied, geleë en is self ’n Suid-Afrikaanse erfenisgebied.[1]