Krugersdriftdam | |
---|---|
Amptelike naam | Krugersdriftdam |
Ligging | Vrystaat |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 28°53′1″S 25°57′30″O / 28.88361°S 25.95833°O |
Dam in | Modderrivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1984 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boog-gravitasiedam |
Hoogte van wal | 25 m |
Lengte van wal | 4 956 m |
Bakmaat | 66 000 000 m3 |
Reservoir | Krugersdriftdam reservoir |
Opvanggebied | 6 331 km2 |
Damoppervlak | 1 853 ha |
Die Krugersdriftdam is in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dam is net suid van Florisbad in die Modderrivier en het 'n bakmaat van 66 miljoen m3.