Krygswet

Krygswet tydens die Egiptiese Rewolusie van 2011.

Krygswet (ook bekend as 'n staat van beleg) word in 'n noodtoestand afgekondig. Dan word die Grondwet en alle ander wetgewing tydelik opgeskort en die land deur die weermag regeer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne