Krysten Ritter

Krysten Ritter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Krysten Alyce Ritter
Geboorte 16 Desember 1981 (1981-12-16) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Krysten Alice Ritter (gebore 16 Desember 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Big Eyes (2014) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008), Don't Trust the B---- in Apartment 23 (2012), en Jessica Jones (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne