Ksenia Solo

Ksenia Solo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Oktober 1987 (1987-10-08) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ksenia Solo (gebore 8 Oktober 1987) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Black Swan (2010) en in die televisiereekse Lost Girl (2010), Orphan Black (2013), en TURN: Washington's Spies (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne