Kuifkopdobbertjie

Kuifkopdobbertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. cristatus
Binomiale naam
Podiceps cristatus
Linnaeus, 1758
      broeiende somerbesoeker      heeljaar aanwesig      oorwinteringsgebiede

Die kuifkopdobbertjie (Podiceps cristatus) is een van 22 spesies in die dobbertjie-familie. Dit is die grootste dobbertjie-spesie in die Ou Wêreld, waar dit 'n ekstensiewe verspreiding het. Dit is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat op groot mere en panne leef. Af en toe maak dit ook nes in riviermondings en beskutte baaie. In Engels staan die voël bekend as die great crested grebe.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne