Setels in die provinsiale wetgewer na die Mei 2024-verkiesing: Regering (41) ██IVP : 15 setels██ANC: 14 setels██DA: 11 setels██NFP: 1 setelAmptelike Opposisie (37) ██MK: 37 setels Ander partye (2): ██EFF: 2 setelsDie provinsiale wetgewer in Pietermaritzburg
Die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer is die primêre wetgewende liggaam van KwaZulu-Natal. Dit het 'n eenkamersamestelling en verkies die premier en die uitvoerende raad.