'n Simmetriese elektriese kwadrupool Die rooi punte is +Q gelaai en die blou punte −Q.Die potensiaal van 'n elektriese kwadrupool
'n Kwadrupool ontstaan wanneer twee dipole in teenoorgestelde rigting naasmekaar gelê word. Die afstand tussen die dipole word met die afstandvektor aangegee. In 'n simmetriese kwadrupool vorm die vier pole nogtans 'n vierkant.