Kwark (suiwelproduk)

Kwark
Poolse twaróg (kwark)
Duitse kwark het 'n romerige tekstuur. Dit word as maer en roomkwark bemark

Kwark is 'n soort heel vars kaas wat van aangesuurde gepasteuriseerde melk vervaardig word. Dit is 'n voorproduk van die hardekaasvervaardiging wat nog ontwater moet word voordat dit as kaas ryp kan word. Kwark is veral in Sentraal- en Oos-Europa 'n gewilde suiwelproduk wat onder meer as nagereg geniet of vir soet en pikante geregte gebruik word.

Dit moenie met maas- of roomkaas verwar word nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne