Kweekgras | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. dactylon
|
Binomiale naam | |
Cynodon dactylon |
Kweekgras (Cynodon dactylon) is 'n fyn grassoort wat in Suid-Afrika voorkom. Dit is 'n gras wat inheems is aan Noord- en Oos-Afrika, Asië, Australië en Suid-Europa. Alhoewel dit nie inheems is aan Bermuda nie, is dit 'n oorvloedige indringerspesies daar. Dit word vermoed dat dit versprei het vanaf Bermuda na Noord-Amerika. Die gras het etlike sinonieme benamings op verskillende plekke en wêrelddele.