Kyle Bornheimer

Kyle Bornheimer
Geboortenaam Kyle Edward Bornheimer
Geboorte 10 September 1975 (1975-09-10) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2[1]
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kyle Bornheimer (gebore 10 September 1975) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente She's Out of My League (2010), Bachelorette (2012), The Big Wedding (2013), en Camp X-Ray (2014).

  1. "Star's lack of mechanical skill not an act". Dispatch.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2018. Besoek op 5 Oktober 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne