Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kyle Eastwood | |
![]() | |
Geboorte | 19 Mei 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kyle Eastwood (gebore 19 Mei 1968) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystic River (2003), Letters from Iwo Jima (2006), Gran Torino (2008), en Invictus (2009).