Kyle Gass

Kyle Gass
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kyle Richard Gass
Geboorte 14 Julie 1960 (1960-07-14) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kyle Gass (gebore 14 Julie 1960) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Evolution (2001), Elf (2003), en Tenacious D in The Pick of Destiny (2006), en in die televisiereeks Tenacious D: The Complete Master Works (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne