Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kyle Richards | |
![]() | |
Geboortenaam | Kyle Egan Richards |
---|---|
Geboorte | 11 Januarie 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kyle Richards (gebore 11 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Car (1977), Halloween (1978), en The Watcher in the Woods (1980), en in die televisiereeks Down to Earth (1984).