Kyogameer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Kyogameer | |
Kaart van mere en riviere in Uganda | |
Koördinate: | 1°30′N 33°0′O / 1.500°N 33.000°O |
Ligging: | Uganda |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 1 720 km² (660 myl²) |
Maksimum diepte: | 5,7 m (367 vt) |
Lengte: | ~200 km |
Opvangsgebied: | 75 000 km² |
Invloei: | Victoria Nyl |
Uitvloei: | Victoria Nyl |
Nedersettings: | Soroti |
Die Kyogameer (Engels: Lake Kyoga) is 'n varswatermeer net noord van die Victoriameer in Uganda. Die Wit Nyl vloei vanaf die Victoriameer via Kyogameer na die Albertmeer. Tussen die Albertmeer en Victoriameer staan die Nylrivier bekend as die Victorianyl.