L. Scott Caldwell

L. Scott Caldwell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 April 1950 (1950-04-17) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

L. Scott Caldwell (gebore 17 April 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fugitive (1993), The Net (1995), en Dragonfly (2002), en in die televisiereeks Lost (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne