| |||||||
Gestig | 29 Desember 1928[2] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | Warskou Chopin-lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Miles & More | ||||||
Alliansie | Star Alliance | ||||||
Subsidiêre | LOT Charters | ||||||
Vlootgrootte | 83 | ||||||
Bestemmings | 145[3] | ||||||
Houermaatskappy | Polish Aviation Group | ||||||
Sleutelpersone | Rafał Milczarski, HUB | ||||||
Omset | ![]() | ||||||
Bedryfsinkomste | ![]() | ||||||
Netto inkomste | ![]() | ||||||
Wins | ![]() | ||||||
Totale bates | ![]() | ||||||
Totale ekwiteit | ![]() | ||||||
Webwerf | www |
Polskie Linie Lotnicze LOT is 'n vlagdraer-lugredery gebaseer in Pole.[5] Dit het 5 000 werknemers en bedien 120 roetes. Die tuisbasis is die Warskou Chopin-lughawe.
Die naam Polskie Linie Lotnicze beteken Poolse lugredery, LOT beteken 'die vlug' in Pools.