La Plata

La Plata
Stad
Die neogotiese katedraal van La Plata
Die neogotiese katedraal van La Plata
Vlag van La Plata
Vlag
Wapen van La Plata
Wapen
Byname: 
Ciudad de las Diagonales, Capital del Primer Estado Argentino
La Plata is in Argentinië
La Plata
La Plata
Koördinate: 34°55′17″S 57°57′16″W / 34.92139°S 57.95444°W / -34.92139; -57.95444
LandVlag van Argentinië Argentinië
ProvinsieBuenos Aires
Stigting19 November 1882
Hoogte
26 m (85 ft)
Bevolking
 • Stad794 253
 • Metro
890 000
TydsoneUTC-3 (ART)
Poskode
1900
Skakelkodes0221
Webwerflaplata.gov.ar

La Plata is die hoofstad van die provinsie Buenos Aires (Argentinië), sowat 35 myl (56 km) suid van Buenos Aires, met 'n oppervlakte van 940,38 km² en 794 000 inwoners (2010). Die stad lê in die pampa húmeda ("vogtige pampa") met sy gematigde klimaat. Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 16,3 °C en die jaarlikse reënval sowat 1 000 mm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne