Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede | ||
---|---|---|---|---|---|
Kwartêr | Holoseen | 0–0,0117 | |||
Pleistoseen | Tarantium | 0,0117–0,126 | |||
Ionium | 0,126–0,781 | ||||
Kalabrium | 0,781–1,806 | ||||
Gelasium | 1,806–2,588 | ||||
Neogeen | Plioseen | Piasensium | ouer | ||
Die verdeling van die Kwartêr (IKS). |
Die Laat Pleistoseen (in internasionale chronostratigrafie ook die Tarantium genoem) is ’n stratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die huidige sisteem en periode, die Kwartêr.
Die tydperk was van sowat 0,126 tot 0,0117 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Ionium of Middel-Pleistoseen en gevolg deur die Holoseen.