Lada (mitologie)

M. Presnyakov (1998). Lada.

Lada of Lado is ’n Slawiese godheid van harmonie, vrolikheid, jeug, liefde en skoonheid wat amper vir seker nie in die antieke Slawiese goderyk bestaan het nie. Dit is waarskynlik die beste voorbeeld van wanopvatting, verwarring of pure versinsel in ’n poging om die Slawiese mitologie te rekonstrueer deur die onverantwoordelike vertolking van Slawiese volksverhale.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne