Lakeith Stanfield | |
Geboortenaam | Lakeith Lee Stanfield |
---|---|
Geboorte | 12 Augustus 1991 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lakeith Stanfield (gebore 12 Augustus 1991) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Short Term 12 (2013), Selma (2014), Get Out (2017), en Death Note (2017).