Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lamman Rucker | |
![]() | |
Geboorte | 6 Oktober 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lamman Rucker (gebore 6 Oktober 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Why Did I Get Married? (2007), Meet the Browns (2008), The Greatest Song (2009), en N-Secure (2010).