Lana Parrilla

Lana Parrilla
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lana Maria Parrilla
Geboorte 15 Julie 1977 (1977-07-15) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lana Parrilla (gebore 15 Julie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Boomtown (2002), Lost (2004), Swingtown (2008), en Once Upon a Time (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne