Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lana Wood | |
![]() | |
Geboortenaam | Svetlana Gurdin |
---|---|
Geboorte | 1 Maart 1946 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 (met Smedley)[1] |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1947–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lana Wood (gebore 1 Maart 1946) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Searchers (1956), Diamonds Are Forever (1971), en The Executive, en in die televisiereeks The Long, Hot Summer (1965).