Lance Bass

Lance Bass
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Lance Bass[1]
Geboorte 4 Mei 1979 (1979-05-04) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lance Bass (gebore 4 Mei 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zoolander (2001), On the Line (2001), Cursed (2005), en Tropic Thunder (2008).

  1. Bass, Lance (2007). Out of Sync. New York, Los Angeles: Simon Spotlight Entertainment. pp. 1–4. ISBN 978-1-4169-4788-2.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne